Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

100+ Dieregeluide in Afrikaans

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prent...

 $ 1.99 $ 2.99

Store review

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere.

Katogaries

*Diere van afrika
*Diere van australie
*Voels
*Plaasdiere
*Woude
*Insekte
*Oerwoud
*Oseaan
*Troeteldiere
*Poolstreke
*Riviere en mere
*Wilde diere

Gebruikerskoppelvlak gebare

*swipe links
*swipe regs

Size

33.7 MB

Last update

Aug. 25, 2015

Read more